Andrew Sachs

Andrew Sachs
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Andreas Siegfried Sachs
Geboorte (1930-04-07)7 April 1930
Sterfte 23 November 2016 (op 86)
Nasionaliteit Brits
Kinders 3, insluitende John Sachs
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1959–2016
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrew Sachs (7 April 1930 – 23 November 2016) was 'n Britse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent History of the World: Part I (1981) en in die televisiereekse The Six Proud Walkers (1962) en Fawlty Towers (1975).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search